Tesame Tuin maak

'N interkulturele, inklusiewe gemeenskaps tuin

Wil jy groente self plant? Wil jy graag nuwe mense ontmoet? Wil jy tuinmaak, braai en saam met ander mense party maak?

By die dorp brook (Dorfbach) langs die Vauban stad deel, 'n interkulturele en inklusiewe gemeenskap tuin ontwikkel sedert Julie 2016. Hier, will ons werk, geniet, leer van mekaar en pret he in 'n respekvolle omgewing.

Maak nie saak waar jy vandaan kom, watter taal jy praat, hoe oud jy is, of jy aan n fisiese of verstandelike gestremdheid ly nie, watter vooraf kennis van tuinmaak jy het of nie, neem deel en word deel van onse Tuin Gemeenskap.

Ons sien uit daarna om u te ontmoet!

DATUMS 2019
Dae van aksie
23.Februar, 30. März, 27. April, 25. Mai, 29. Juni, 27. Juli, 7. September, 5. Oktober, 9. November jeweils samstags ab 10 Uhr.

Frühlingsfest
7.April 14-18 Uhr

Liederabende am Lagerfeuer: zusammen singen
27.März 8. Mai jeweils ab 18 Uhr

Neem 'n groentetuintjie aan
Die interkulturele en inklusiewe gemeenskap "zusammen gärtnern" bied jou aan om 'n tuinbeddingbaan te neem. Ons nooi jou hartlik uit om aansoek te doen. Hier vind jy die aansoekvorm.

Werkswinkels/Gebeurtenisse
Sal in die nuusbrief aangekondig word. Asseblief teken in:

Kontak garten@zlev.de

En so vind jy ons
Neem die tram nommer 3, rigting „Vauban“, klim af by die „Insbruckerstreet“ en volg net die tekens

 back